CMyntjieCMyntjie
7

CMyntjie

45 – Pretoria (Silver lakes), Gauteng, South Africa

Dis tyd vir nuwe

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: Today

Modified: Yesterday

Mobile Number Verified

In Her Own Words

About Her

Nuuskierig oor my?

Ek woon in Pretoria oos.
Ek wil baie graag iemand ontmoet wat ook graag in n verhouding wil wees ...natuurlik na n hele paar koffies! :-)
Ek versorg myself mooi.
Rook nie. Die enigste alkohol wat ek inkry is deur middel van my parfuum.
Ek eet gesond. Gym gereeld.
Ek hou van goeie kwaliteit koffie.
Ek hou van gee .. en omgee.
Ek kan die lekkerste en mooiste koeke bak !
By SOETLIEF EN JASMYN sal jy my uitsnuffel...
Jy bederf my maklik met n bos pienk rose!
Daar is baie meer goeie kwaliteite...

Ek het plek in my lewe vir 'n oulike (spontane)
man, wat ook besluit het hy wil nie meer alleen wees of alleen koffie drink nie....

Twee vaar BETER AS EEN...
Ek wil graag iemand ontmoet wat ek beter kan en wil leer ken. Saam kan ons die lewe vir mekaar die moeite werd maak :-)

About Her Ideal Match

Ek sou my ideale pasmaat beskryf as volg:

'n Man wat nie perfek is nie. Iemand wat weet hy kan foute maak, maar wie nie trots is op sy foute en dit ook kan reg maak :-)

n Man wat meer het om te se as HALLO HOE GAAN DIT!

Jy moet verkieslik 1.82 cm ( ek is 1.80 cm) of langer in jou skoene staan.
Gesonde leefstyl gewoontes.
Jy moet altyd lekker ruik, netjies wees en skoon leef!
NIE ROKER ASB !

Jy is 'n spontane mens, wie hou van opbouende geselskap:-)
Jy verdien ook jou eie inkomste en is 'n selfstandige man wat met finansies kan werk.
Jy ry jou eie voertuig (in pleks van om saam n vriend te ry of 'n UBER te gebruik) as jy by my kom kuier.
Jy is nie 'n GROOTPRATER "wat so baie geld het", dat jy op ons 1ste afspraak vir my 'n Huis wil gaan koop en met my wil trou en allerhande belaglike materialistiese beloftes maak!!
As jy SO RYK IS, MOENIE VIR MY SKRYF NIE HA HA HA HA !
Ek is opsoek na 'n opregte eerlike man, wat nie loop en lieg en almal indoen om sy eie ego te streel!

Jy ken jou plek, weet hoe om 'vlerk te sleep' en jou woorde is nie leeg nie...
Jy hardloop nie weg van konflik of probleme want jy het 'n gees van krag, liefde en selfbeheersing.
Jy stel graag 'n voorbeeld vir ander wat n voorbeeld nodig het.
Jy glo nog aan 'n rein verhouding en in 'n huwelik.

Tik gerus 'n "hallo se" nota, breek die ys en vertel my meer van jouself!

What Her Friends Say

CMyntjie hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Pretoria (Silver lakes), Gauteng, South Africa
Gender:
Female
Age:
45
Star Sign:
Sagittarius
Height:
180cm (5' 10.9")
Body Type:
Athletic
Looks:
Very Attractive
Hair Colour:
Dark Brown
Eye Colour:
Hazel
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
English
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Single
Looking for:
Open to possibilities; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Non-Drinker
Education:
Technical Diploma
Occupation:
Self-employed
Income:
Comfortable

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in Gauteng, South Africa
Gender:
Male
Age Range:
45 - 57
Star Sign:
Any
Height:
181cm (5' 11.3") - 205cm (6' 8.7")
Body Type:
Athletic
Looks:
Any
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Non-negotiable
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Protestant; Christian / Other; Christian / Orthodox
Relationship Status:
Single; Divorced; Widowed
Have Children:
Any
Want Children:
Any
Daily Diet:
Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Non-Drinker; Occasional Drinker
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Comfortable; Wealthy
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Her

CMyntjie has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.